Thu
Thu
Thu
Thu

Laingsburg, Western Cape

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Matjiesfontein, Western Cape

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Touws River, Western Cape

Thursday°C

Important numbers

Electricity 083 283 8220
Water and sanitation073 171 5896
Fire073 148 7665
Refuse Removal 073 171 5896
Traffic023 551 1110
Police : Laingsburg 023 551 8200
Ambulance10177
Laingsburg Municipality023 551 1019
Hide -
Published: 24 Jul 2025Title: Temporary Contact Numbers of Laingsburg MunicipalityStatus: Please see below list of Municipal Numbers: Laingsburg Reception: +27728896645 Municipal Manager: +27826298862 Library: +27632089275 Thusong Centre: +27630329806 Traffic – Fine: +27601424585
1
Home 1Contact usShow

Weather

Laingsburg, Western Cape
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Matjiesfontein, Western Cape
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Touws River, Western Cape
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity 083 283 8220
Water and sanitation 073 171 5896
Fire 073 148 7665
Refuse Removal 073 171 5896
Traffic 023 551 1110
Police : Laingsburg 023 551 8200
Ambulance 10177
Laingsburg Municipality 023 551 1019

Internships

KENNISGEWING 106/2025 OUDITKOMITEE

Closing Date: 12 September 2025

Salary:

Description

Doelwitte en Verantwoordelikhede

  1. Die Ouditkomitee is ‘n onafhanklike adviserende liggaam wat die Munisipale Raad, die Politieke Ampsdraers, die Rekenpligtige Beampte en die Bestuurspersoneel van die Munisipaliteit moet adviseer oor aangeleenthede wat betrekking het op-

 

  1. Interne Finansiële Beheer en Interne Oudit;
  2. Risikobestuur;
  3. Rekenkundige Beleid;
  4. Die toereikendheid, betroubaarheid en akkuraatheid van finansiële verslagdoening en inligting;
  5. Prestasiebestuur;
  6. Doeltreffende Bustuur;
  7. Voldoening aan die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, die jaarlikse Wet op die Verdeling van Inkomste en enige ander wetgewing wat van toepassing mag wees;
  8. Prestasie-evaluasie; en
  9. Enige ander kwessies wat deur die Munisipaliteit na die komitee verwys word.